|
AudioCubes.com is nie jou dood gewone winkel nie. Ons is lief vir musiek, die reuk van nuwe electronika, terug voering oor apparaat, en belangrikste, goed met wonderlike qualiteit EN styl. Dus, AudioCubes.com was ontdek as n metode om ons lus vir nuwe goet telaat waai.
Het jy geweet dat baie van die nuutste hoe-end klank /apparaat/electronika/goedere beskikbaar in die westilike halfrond, alreeds in Japan beskikbaar was vir n jaar (of twee)? Japan kan beskou word as die wereld se mecca vir electronika, waar duisende huishoudelike en proffesionele produkte gebore word elke jaar. Nie alleen is Japan sinoniem met die word “kwaliteit” nie, die land het ook erntige styl Elke week word 5 tot 10 nuwe produkte by ons katalogus by gelas, en ons is altyd op die uitkyk vir nuwe klank apparaat, elektronika, goedere en speelgoed, goedere wat jy nooit op die rakke van Best Buy of soortgelyk sal kry nie. (tenminstens nie die jaar nie). By Audiocubes sal jy produkte kry wat baie uniek is en jou verseker bo die groep sal laat uitstaan. Moenie huiwer om ons te kontak as jy enige vrae het of as jy n sekere produk in gedagte het wat jy blykbaar nerens anders kan kry nie. Of lees kliente se terugvoering. Geniet jou inkopies hier by AudioCubes. Ons het vertroue dat jy pret sal he terwyl jy rond soek in ons apparaat land. die AudioCubes span © 2007 Audio Cubes Inc Translated by Werner Willemse |